Codenames Afrikaans

R550.00 inc. VAT

Die twee kompeterende spioenmeesters ken die identiteite van die 25 agente. Hul spanmaats ken die agente slegs by hul kodename.

Die spanne ding mee om te sien wie eerste met al hul agente kontak kan maak. Spioenmeesters gee een-woord leidrade wat kan verwys na een of meer woorde op die bord. Hul spanmaats probeer om die woorde van die regte kleur te kies en terselfdertyd die woorde van hul opponente te vermy.

  • Ages: 10 and up
  • Player Count: 4 - 8
  • Play Time: 30min

In stock

Description

Bevat:
• 16 agent kaarte in twee kleure
• 1 dubbel agent kaart
• 7 onskuldige bystander kaarte
• 1 sluipmoordenaar kaart
• 40 sleutel kaarte
• 1 reëlboek
• 1 kaart staander
• 1 uurglas
• en 200 kaarte met 400 kode name

Scroll to Top