Exploding Kittens South African Edition (with Afrikaans rules)

R550.00 inc. VAT

Nou beskikbaar met Afrikaanse reëls!

Please take note that this is a standalone version and is not compatible with the Exploding Kittens expansions.

This game is a highly-strategic, kitty-powered version of Russian Roulette. Players draw cards until someone draws an Exploding Kitten, at which they explode, they are dead, and they are out of game – unless that player has a Defuse card, which can defuse the Kitten using things like laser pointers, belly rubs and catnip sandwiches. All other cards in the deck are used to move, mitigate, or avoid the Exploding Kittens.

Neem asseblief kennis dat dit ‘n selfstandige weergawe is en nie versoenbaar is met die Exploding Kittens uitbreidings nie.

Hierdie speletjie is ‘n uiters strategiese weergawe van Russiese Roulette wat deur katjie-krag aangedryf word. Spelers trek kaarte totdat iemand ‘n Exploding Kitten kaart trek, waarna hulle ontplof – hulle is dan dood en uit die spel – tensy daardie speler ‘n Defuse-kaart het, wat die Exploding Kitten kaart kan ontlont. Al die ander kaarte in die kaartstapel word gebruik om die Exploding Kittens te verskuif, te versag of te vermy.

  • Ages: 7 and up
  • Player Count: 2 - 5
  • Play Time: 15min

In stock

Scroll to Top